Enter your keyword or query here
pdf

UTZ Sertifiseringsprotokol Weergawe 4.3 UTZ Certification Protocol Version 4.3 (Afrikaans)

Die UTZ Sertifiseringsprotokol beskryf die proses wat gevolg moet word om ‘n UTZ gesertifiseerde lid te word. Dit verduidelik watter lede n oudit moet kry en hoe en wanneer die oudit uitgevoer sal word. Die Sertifiseringsprotokol beskryf ook die reëls wat die verhouding tussen die SL’e en UTZ ten grondslag lê.

UTZ.org uses cookies
I agree